Gallery
Kliek op die fotos hieronder om nog meer fotos te sien Ent-tyd is een van die hoog stresvolle tye op Burkea africana Kwekery want dit is hier waar die besigheid gemaak of gebreek word. En nou is dit Oktober, die mooiste maand van die jaar en met reg ook so wanneer die Jakarandas in volle blom staan en hul pers tapyt op die aarde ooprol. Die jaar 2016 was sekerlik nie die maklikste nie. Met hittegolwe, probleme met water en boorgatpompe wat gesteel word was dit nogal 'n uitdaging om al die toutjies bymekaar te hou. Eintlik, 'n Wonderwerk. Soos die boompies ook was.. Ons is dankbaar! |
Terug | Terug na bo |